SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Noordkaap
Man hang homself in Trimpark
'n Polisievoertuig by Trimpark waar 'n man homself

’n 40-Jarige man het homself vermoedelik aan ’n boom in Trimpark in Kimberley, naby Oliverweg, opgehang. Volgens lt. kol. Dimakatso Mooi het ’n verbyganger Maandagoggend omstreeks 05:30 die man se lyk aan die boom sien hang. Volgens Mooi is die omstandighede wat tot die tragiese voorval gelei het nog onbekend. Die polisie ondersoek die saak. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.