SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
PE-Express
Joubert-sangpaar kom kuier in die Baai

GOSPELSANGPAAR Willie en Natasha Joubert tree op 20 April om 19:00 by die NG Kerk Patmos, Kaapweg 79, Mill Park, Port Elizabeth op.

Dié sangpaar het vir etlike jare suksesvolle solo-optredes gelewer en onlangs op publieke aanvraag besluit om hul talent saam te snoer.

Die optrede by Patmos sal by kerslig plaasvind en sluit Afrikaanse en Engelse ligte liefdesliedjies en ook Gospelliedere in.

Hulle eerste gesamentlike album, Ons Dien ’n God wat Lewe, sal ook by die ge-leentheid te koop wees.

Toegang is R100 per persoon en sluit koffie en koek in.

Vir meer inligting skakel Elizna by 0832589860 of Leana van Loggerenberg by 083 567 3133.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak PE Express Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.