Die tweetalige Paarl Post verskyn elke Donderdag en verkoop bykans 14 000 eksemplare per week in die gemeenskappe van die Paarl, Wellington, Franschhoek en omgewing. Dit het een van die grootste betaalde sirkulasiesyfers onder weeklikse gemeenskapskoerante in die land en is die topverkoper in die Wes-Kaap. Die geskatte leserstal is 90 000. Dit dek nie net algemene nuus, sport, jeug, sake, leefstyl, kuns en ’n groot verskeidenheid gemeenskapsnuus nie, maar bied ook ’n aparte eiendoms- en motorgids, maandeliks leefstyl-bylae en ander bylaes deur die jaar. Paarl Post is verreweg die oorheersende koerant in sy geografiese gebied, met die grootste markpenetrasie van enige nuuspublikasie beskikbaar in die gebied. Dit bly dus die voorste plaaslike advertensiemedium wat uitstekende resultate lewer vir adverteerders.
HAAK JY VAS?
Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!
Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.
Paarl Post
Tel: 021 870 4600
Uitgewer:
Stefan Kolver
Stefan@media24.com
Redakteur
Lise Beyers
lise.beyers@paarlpost.co.za
Tel:
021 870-4614
Cell:
078 025 6452
Lesersredakteur
George Claassen
george.claassen@media24.com
Tel:
021 8513232
Advertensies
Ilse Fourie
ads@paarlpost.co.za
Tel:
021 870-4601
Adres:
Patriot Square
New Straat 1A
Paarl
7646
Tel: 021 870 4600