SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Nuus
50 Jaar gelede

1 November 1968

Brigadier to unveil memorial: The officer commanding the Cape Command, Brig. P.F van der Hoven, will unveil the Paarl War Memorial on the west bank of the Berg RIver off Hof Street on 9 November. A guard of honour and sentries will be drawn from national servicemen of the Tenth Anti-Aircraft Regiment, and the South African Naval Band will play.

Koor se vyfde verjaardag volgende week: Die Bel Canto-koor van die Paarl wat in 1963 met 11 lede begin het en nou gegroei het tot 56, vier eerskomende Maandagaand sy vyfde verjaardag met ’n musiekaand in die Annunciation-saal, Paarl-Oos. Die koor is in die lewe geroep om koorsang te bevorder en bestaan grotendeels uit lede wat aan plaaslike kerkkore behoort. Die hele Republiek is bekend met die koor wat op Sondae gewyde musiek oor die Protea-program uitsaai.

New bridge and river road: The planning and design of the new Lady Grey Street bridge has been completed and tenders are being invited for its construction, states a municipal report. It is hoped that a start will be made before the end of the year on the southern half of the bridge, which must be completed for traffic before the old bridge can be demolished and the northern half of the new bridge built.

5 975 mense beseer: Uit totaal van 5 975 mense wat in 1967 noodlottig beseer is op Suid-Afrikaanse paaie was 2 692 voetgangers. Die feite is verontrustend. Kinders, huisvrouens, bejaardes, duim-ryers en buspassasiers was onder dié wat gedood is gedurende die jaar.

Front page girl: Stellenbosch University students have chosen a Paarl girl as front page girl for their carnival magazine, Akkerjol. She is Leslee Sendin of Bosman Street, Paarl. Miss Sendin matriculated at the Paarl Girl’s High School. Sending returned recently from America where she spent a year at Oakridge In Tennessee as a field service student.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.