Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dringend: Skenk bloed!

Skenk bloed: Die Wes-Kaap se Paarl-kliniek moedig inwoners aan om in die feestyd steeds bloed te skenk.

Skenkers moet kennis neem dat die Paarl-kliniek nie 26 Desember oop gaan wees nie, maar wel Vrydag 27 Desember tussen 10:00 en 15:00 by die Toringkerk­saal.

Vandag (19 Desember) sal die Paarl-kliniek oop wees van 12:00 tot 19:30. ’n Spesiale kliniek sal Dinsdag 24 Desember tussen 10:30 en 14:00 gehou word by Rembrandt Mall se restaurante. Die ander Donderdae kan skenkers soos normaalweg die kliniek by die Toringkerksaal besoek.

Vir enige navrae, skakel die bloedbank by 021 871 1030.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.