Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
F’hoekpas gaan nóg langer toe wees

Die Franschhoekpas sal vir nóg langer as wat aanvanklik verwag was gesluit bly weens aanhoudende rotsstortings.

Paarl Post het verlede week berig dat twee mans byna deur reuse rotse getref is op die pas. Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit het bevestig dat die pas vir ’n onbepaalde ruk gesluit sal wees vir verkeer.

Padgebruikers sal die N2 oor Sir Lowryspas en Grabouw as alternatiewe roetes moet gebruik.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.