Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Jong pa sterf in pas

’n Tragiese toneel het afgespeel toe ’n jong pa van Wellington met sy motorfiets in die Bains­kloof­pas verongeluk het.

Kyle Noble het volgens kapt. Basil Seekoei, Wellington-polisiewoord­voerder, Saterdag 26 Janu­arie in die Bainskloofpas naby die Antoniesvlei-kampterrein verongeluk.

“Die polisie is om­streeks 18:20 ontbied,” het hy gesê.

Hy was 25 jaar oud en ’n oudleerder van die Hoër Jongenskool Paarl. Seekoei het verduidelik die oorsaak van die ongeluk word steeds ondersoek, maar die polisie vermoed Noble het beheer oor sy motorfiets verloor. Hy was verloof aan die ma van sy babadogtertjie.. A young father from Wellington tragically died after crashing his motorcycle on the Bainskloof Pass on Saturday 26 January. Capt Basil Seekoei, Wellington police spokesperson, said the 25-year-old Kyle Noble crashed near the Antoniesvlei campsite at around 18:20.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.