SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Nuus
Koerant groet een van sy toegewyde joernalis

Die Paarl Post sê vandeesweek met ’n swaar hart totsiens aan Devidean Moses wat 11 jaar onbaatsugtige diens aan die gemeenskap gelewer het en hard gewerk het as joernalis.

Devidean se Paarl Post-familie wens haar sterkte toe met haar toekoms­planne en wil haar bedank vir haar toegewyde bydrae tot die koerant en die gemeenskap. Haar werk het baie mense gehelp, waar waarheid geseëvier het.

Diegene wat vir Devidean gebel het met skolenuus en nuus uit Paarl-Oos kan nou 021 874 4602 skakel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.