Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Koperdief moet drie jaar sit, gelas streekhof

’n Koperdief is in die Paarlse streekhof ses jaar tronkstraf opgelê, waarvan drie jaar opgeskort is.

David Page (30) van Klapmuts is Dinsdag 25 September in die Paarl-streekhof gevonnis. Hy is in April by die Klapmuts-treinstasie met gesteelde koper ter waarde van R45 000 betrap.

Sers. Bernadine Arendse, ’n Klapmuts-polisiewoordvoerder, sê koperdiefstal is die grootste misdaad in Klapmuts. Sy het bygevoeg dat dié vonnis ’n les vir koperdiewe moet wees en dat die polisie nie dié soort oortreding sal duld nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.