Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kry hulp by traumakamers

Jy of jou kind, of iemand wat jy ken word mishandel. Wat doen jy nou en waar soek jy hulp?

Die polisie het trauma-kantore wat ingerig is om vroue en kinders tydelik veiligheid te bied. Polisiebeamptes sal maatskaplike werkers se hulp ontbied en sal dan die verdere stappe wat nodig is volg.

Dit is belangrik om te weet hoe die polisie hierdie slagoffers kan help. Vir hulp besoek die naaste polisiekantoor in jou omgewing. By Paarl-Oos vra vir sers. Lesinda Morrie of bel haar by 021 877 5900. By Mbekwe­ni-polisiekantoor, kan slagoffers vir sers. Sharlene de Vries vra. Vir navrae, bel 021 868 9900. In Franschhoek vra vir sers. Marize Mentoor of bel haar by 021 876 8061. Vir Klapmuts-omgewing, vra vir sers. Bernadine Arendse of bel haar by 021 875 8000. Inwoners van Groot Drakenstein kan vir konst. Pru­dence Sias vra of haar by 021 874 8000 bel. By Paarl kan sers. Samantha Smith by 021 807 4000 gebel word. Konst. Yolande Wildshut bedien die Welling­ton-kantoor – skakel 021 864 8440.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.