SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Nuus
Man ontsnap uit selle

’n Verdagte het Maandag 25 November uit die Wellingtonse polisieaan­hou­ding­­selle ontsnap.

Hy is aangehou vir sy beweerde betrokkenheid by ’n huisbraaksaak toe hy om 17:00 die hasepad gekies het nadat hy die geleentheid gekry het.

Kapt. Basil Seekoei, Wellington-polisiewoordvoerder, sê die man se identiteit word weerhou omdat hy nog nie in die hof verskyn het nie.

Volgens ander bronne het die Boland-honde­-eenheid die man agterna­gesit en is hy Dinsdag ná ’n sukses­volle polisieondersoek weer opgespoor.

Seekoei sê die saak word vir eers intern ondersoek om vas te stel hoe die verdagte ontsnap het.

“Weens die aard wat die interne ondersoek, kan die polisie sekere inligting nie bekend maak nie,” het hy gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.