Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Man van Paarl-Oos doodgesteek

’n Man van Paarl-Oos is Woensdag 12 Februarie om 22:50 met ’n mes doodgesteek.

Kapt. Basil Seekoei, Paarl-Oos-polisiewoordvoerder, sê Leehane Damonse, ook bekend as Punkie, is in Fairyland dood nadat ’n 24-jarige man hom vermoedelik vermoor het. Hy is in sy bolyf en in sy nek gesteek. Die slagoffer was 39 jaar oud toe hy buite sy huis aangeval is. Die motief vir die moord is nog nie bekend nie. Die man is in hegtenis geneem en die polisie ondersoek ’n moordsaak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.