Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Paarl-Oos-sektorbestuurder hou vergadering

Sektorbestuurders is die hartklop van ’n gemeenskap, en inwoners van Paarl-Oos word genooi om Februarie se openbare sektorvergaderings by te woon.. Die inwoners van Sektor 3, wat bestaan uit Klein Nederburg, Lantana en New York, vergader Dinsdag 12 Februarie 19:00 by Paulus Joubert Sekondêr se skoolsaal. Bel AO Gerhard Sampson by 079 894 1412 vir inligting.. Sektor 4 bestaande uit Amstelhof, Langvlei en Bloomsbury, vergader Dinsdag 19 Februarie 19:00 by Amstelhof Primêr se skoolsaal. Bel AO Wilfred Thomas by 082 522 2065 vir nog inligting.. Inwoners van Sektor 2 (Chicago, New Orleans, Sonstraal, Hugenote en Klippiesdal) vergader Woensdag 20 Februarie 19:00 by die Paarl-Oos-polisiekantoor se konferensiesaal. Belangstellendes kan AO Akram Hammers by 079 894 1412 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.