Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skole sluit vir vier weke; Paarl-skool skop vas

Hoewel die president verlede week bekend gemaak het dat skole vir die volgende vier weke van 27 Julie tot en met 24 Augustus gesluit sal wees, het Paarl Primêre Seunskool aangedui dat sy skool slegs vir twee weke gesluit sal wees. Die skoolhoof, Henco Bester, het in ’n brief aan ouers gesê met toestemming van die hoof van die Wes-Kaapse onderwysdepartement sal alle grade van die skool weer op 12 Augustus terug by die skool wees.

Daar is wel nog plaaslike skole wat wag op goedkeuring om vroeër te begin.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.