Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vrou in Paarl-Oos vas ná moord oor selfoon

’n Vrou van Paarl-Oos sal more (Vrydag 24 Januarie) in die Paarl-landdroshof verskyn op aankloag van die moord op Minisha Groenewald (30).

Volgens kapt. Louise du Plessis, ’n polisiewoordvoerder, het die 34-jarige verdagte en die oorledene Sondagaand 19 Januarie oor ’n selfoon gestry.

Die verdagte het Groenewald die volgende oggend omstreeks 10:00 in die Keerwederpad gekonfronteer. “Die slagoffer is in die nek gesteek en is op die toneel dood,” sê Du Plessis.

Die verdagte is in hegtenis geneem.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.