Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wentzel wéér in hof

Die plaaslike musiekonderwyser wat van verkragting en kindermolestering aangekla is, verskyn Vrydag 7 Desember weer in Paarl se streekhof.

Lukas Wentzel (62), beter bekend as Abrie, het op 16 November 2017 skuld ontken op die aanklagte teen hom.

Hy is 19 Februarie 2017 in hegtenis geneem op aanklag van verkragting van ’n 16-jarige seun. Die musiekonderwyser het na bewering in Julie 2011 die minderjarige seun verkrag toe hy vir ’n musiekles by die verdagte se huis in Noorder-Paarl was.

Wentzel is ’n bekende musiekonderwy- ser van die Paarl en bekend in musiek- kringe en veral die plaaslike eisteddfods.

. Lt.kol. Marissa Gordon-September van die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe moedig slagoffers aan om 021 872 3549 te skakel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.