Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wynboer aangekla van strafbare manslag

’n Bekende wynboer is op 21 November van strafbare manslag in die Paarl-landdroshof aangekla.

Volgens die Paarl-polisie-woordvoerder, Louise du Plessis, is Wynand Haasbroek (37) op 20 November in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n U-draai gemaak en die 47-jarige Japie Bayman raakgery het. Bayman is dood.

Die ongeluk het op ’n grondpad by die R45-Malmesburypad gebeur. Du Plessis het gesê die ondersoek is tot 2019 uitgestel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.