Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sake
AHi fokus op die rol van sakekamers

Die AHi van die Wes-Kaap in samewerking met Drakenstein-sakekamer kom op 22 Augustus op die Boschenmeer-landgoed byeen.

Die byeenkoms sal fokus op die AHi en sakekamers se rol in die sakegemeenskap.

Dr. Willie Cilliers van die AHi sal gesels oor hul waarde-aanbod aan sakekamers en onafhanklike entrepreneurs. Die gasspreker is Jannie du Randt wat verder sal uitbrei oor die neigings en geleenthede in die sakewêreld.

Die geleentheid is gratis vir sakekamer- en AHi-lede, maar nielede betaal R200 per persoon.

Verversings sal verskaf word.

Besprekings moet voor 18 Augustus by Francis Nieuwoudt gemaak word by info@drakensteinsakekamer.co.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.