Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Roses is reg vir Caledon

Roses United speel Saterdag in sy eerste wedstryd vir die Boland-top-12 teen Caledon in die Overberg.

Roses is die verdedigende Boland-kam­pioen en wil graag die top-12 op ’n wen­noot begin. Volgens Thurlow Marsh, Roses se agsteman en kaptein, is sy span oorgehaal om met ’n oorwinning uit Caledon te kom. “Ons groep lyk goed en die voorbereiding verloop uit­ste­kend. Die manne is almal vry van beserings en honger om te wen.”

Afrigter Franzel September sê sy span is goed voorbereid. “Ons oefen hard en my span is nou reg om na vyfde rat oor te slaan.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.