Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Rugbytellings

. Paarlstreek se topses:

1. Young Gardens 27 en Young Standards 17.

2. Riverstones 47 en Albions 24.

3. Laer Paarl 20 en Allandale 15.

Riverstones is die kam­pioen.

. Paarlstreek se onderste ses:

1. Violets 31 en Faure 38.

2. Rangers 57 en La Motte 26.

3. Simondium 57 en Pêrel United 10

Simondium is as die kampioen van die onderste ses gekroon.

. Klubs word by WPRFU se bekeruitdeling 16 Oktober in die Southern Sun-hotel in Kaapstad vereer.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.