Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Tem die Tyger met ’n drafstap

Vier vanjaar Menseregtedag op 21 Maart met die Tyger Run-Walk.

Kies tussen afstande van 21.1 km, 10 km of 6 km.

Hierdie is deel van vanjaar se Discovery Vitality-hardloopreeks waar deelnemers ’n ekstra 500 punte vir hul deelname hieraan kan verdien.

Die Tyger Run-Walk vind plaas van ToysRUs by Tygervallei-winkelsentrum.

Om deel te neem, besoek www.topevents.co.za.

• V yf Paarl Post-lesers kan elk ’n gratis inskrywing vir die Tyger Run-Walk wen. SMS of WhatsApp die antwoord op die vraag na 066 484 3728: By wie kan jy punte verdien vir jou deelname aan die wedloop? Inskrywing vir die kompetisie moet teen Maandag 2 Maart ontvang word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.