Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
50 Jaar gelede

23 Augustus 1968

Dit was alles pik donker: Groot konsternasie het Dinsdagaand geheers toe die hele Paarl onverhoeds in duisternis gedompel is. Dit was te wyte aan ’n fout in die kragtoevoer by Hugenoot en het omstreeks 8.30 nm voorgekom.

Young boy attacked: Lying in the Paarl hospital, is a 14-year-old boy with a bruised and scarred face. The boy was attacked by other boys and seriously injured. It is alleged he was also kicked or trampled in the face. The boy received back injuries as well. His condition seems to be improving.

19-Jarige meisie op slag dood: Die 19-jarige Paarlse meisie, mej. Alta Meiring wat Dinsdagnag in ’n padongeluk tussen Kaapstad en Bellville op slag gedood is, was verbonde aan die personeel van die Allandale-gevangenis in Dal Josafat. Sy was woonagtig by Bredastraat 112. Wyle mej. Meiring was reeds in die bed toe sy omgehaal is om met drie ander jongmense in ’n motor na Kaapstad te gaan.

Stolen car found: A car stolen in Paarl recently was found abandoned next to a cemetery here.

Hit-and-Run: R150 damage: At Paarl at the week-end a hit-and-run accident occurred in which nobody was injured. Mr. Louis Pieterse. a municipal health inspector, was driving in his car in the Dal Josafat area when another car struck his car and drove off without stopping.

Drowned child is revived: Forty-three-year-old Mr. Con de Kock, former Western Province rugby fullback, was studying hard for his LL.B degree on his model farm, Langerust in Simondium. While he was studying he heard screams coming from the direction of the dam on his farm. He raced to the dam where he found that a 19-months-old boy, Neil Moller, had been found floating face downwards. Mr de Kock had taken a course in first-aid previously. The child’s tongue had fallen back into his throught and was blocking his airpipe. Mr. de Kock pulled it straight out and applied mouth-to-mouth respiration. After 20 minutes the Kiss of Life revived the child and he started breathing again.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.