Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Stemme
50 Jaar gelede

30 Augustus 1968

Polisiegeboue R600,000: Die nuwe polisiegeboue wat in die Paarl opgerig gaan word, sal na beraam word R600 000 kos. Planne vir ’n reusegeboue-kompleks is aan die Paarlse stadsraad voorgelê. Mnr. N.C. Combrink, die onderburgemeester, het by die raad se vergadering Dinsdag daarna verwys.

Dead baby, rope round neck: An inquest was held in the Paarl magistrate’s court, on a baby, Johanna Jacobs, 4 months, whose body was found in a shallow grave in a wood on Nederburg Estate. Mr. F.R. Smit found that death was due to strangulation and that a criminal act had resulted in the baby’s death.

Principal catches a burglar: The principal of the Paarl Gymnasium Primary School, Mr. A.P. van Niekerk, chased a burglar in his car through the streets of Paarl. The burglar, a man of about 22, was found in the office of the school by one of the teachers, Mr. O. Kruger.

Duiwe land op skip: Twee duiwe wat op 17 Augustus om 9 vm. op Beaufort-Wes losgelaat is vir ’n wedvlug van daar na die Paarl, het nooit by hul tuiste opgedaag nie. In plaas daarvan het hulle op ’n skip – die Hawthorne – 40 myl van land beland. Een van die duiwe het 9 dae laat tuisgekom.

Woman fined R50: Sixpence cost a woman R50. She was Mrs. Sophia Kotze, 50, of the De Hoop Brickworks, Dal Josafat, who was fined R50 or three months by Mr. F. R. Smit in the Paarl Magistrate’s Court for illegally employing Fanie Sixpence. Sixpence did not have permission to work in the Divisional Council area.

Vasstelling van pryse vir wyn: By ’n vergadering van die Paarlse Boerevereniging verlede Dinsdagaand het mnr. A.J. du Toit, voorsitter van die KWV, gesê dat die KWV pryse van stookwyn vasstel. Dit staan die handel vry om te appelleer teen die pryse maar tot op hede het nog nie een appèl geslaag nie. Dit is ’n bewys van die hoogs verantwoordelike wyse waarop die KWV die vasstelling van wynpryse benader.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.