Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
HA!Man en Belgiese digter kom kuier

Francois le Roux, oftewel die HA!Man, kuier Vrydag 20 Julie saam met sy lewensgesellin en verhoog-“vennoot”, die Belgiese digter Joke Debaere, in Die Bôrdienghuis.

Francois se hoofinstrument is die tjello, maar hy span ook klavier, klein fluite en liggaamsbeweging in om die “HA!” – of innerlike gevoel – in die oomblik uit te druk.

Joke neem by tye plaas agter die mikrofoon en sy begin óf voorlees óf spontaan poësie saam met die musiek skep.

Die vertoning begin 20:00 in Die Bôrdienghuis. Kaartjies kos R80 per persoon en kan verkry word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.