Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
No S’wett tree op by Meul

Die No S’wett-sanggroep bied Vrydag 14 Februarie ’n Valentynsgeselligheid om 20:00 by die Ou Meul-teater in Paarl aan.

Die tema van die geleentheid is EEMD wat staan vir “Elke Een Mag Droom”, maar ook Edwill, Elcaino, Montgomery en Devin se voorletters verteenwoordig om sodoende ’n meer persoonlike gevoel aan die saamtrek te gee.

Gaskunstenaars soos Krista Jonas, Andrea Matthews, Collinecia Hawker, Duelin Wood, O’Ryan Winter, Keenin von Willigh, Pelican Sylvanions en Highly Contagious tree ook op.

Kaartjies kos R120 of R150 (CD ingesluit) en kan by Mel by 060 975 7154 bespreek word.

’n Deel van die wins sal gebruik word vir kospakkies by minderbevoorregte kleuterskole in Paarl en Wellington.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.