Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Sibbe sing saam

Bobby en Karlien van Jaarsveld sing 11 Augustus hul gunstelingliedjies en vertel meer oor hul lewe.

Hierdie produksie van 90 minute met ’n vyfstukorkes sal jou op ’n reis in hulle skoene neem.

Bobby en Karlien het diep spore in die musiekbedryf getrap. Al twee het al hoofrolle in musiekblyspele en flieks gespeel.

Karlien was die algehele wenner van Strictly Come Dancing en Bobby ’n afrigter in The Voice SA.

En nou, vir die eerste keer lewer hierdie broer en suster ’n hele produksie saam, op een verhoog, en deel hul reis – In ons Skoene.

Die produksie beloof om aanhangers op ’n reis te neem in die skoene van Bobby en Karlien van Jaarsveld en hulle op ’n ander vlak te leer ken.


. Die optrede vind plaas om 20:00 by die Kunstekaap in Kaapstad. Kaartjies teen R160 is by Computicket te koop.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.