Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Paarl Post
Publieke Covid-19 Inentingstasies vir Saterdag, 24 Julie
Covid-19-inentingsentrums vir Saterdag, 24 Julie.

Die volgende inentingsentrums sal vir inwoners wat aan die gegewe vereistes voldoen, beskikbaar gestel word op Saterdag, 24 Julie. Die volgende bestemmings sal inentings fasiliteer binne die tydraamwerke soos verskaf. 

Drakenstein: Covid-19-inentings vind plaas op Saterdag, 24 Julie,  by TC Newman CDC (09:00 tot 15:00). ’n Maksimum van 400 mense sal geakkomodeer word. Personeel sal hulp met registrasie verskaf.  

Die volgende is welkom:

  • Mense 50 jaar of ouer wie nog nie die eerste dose van die inenting ontvang het nie.
  • Mense 60 jaar of ouer wat geregistreer het, maar wat nog wag vir die eerste dose van die inenting. 
  • Vir meer inligting, kontak 021 877 6400.

    Stellenbosch: Van Der Stel-Saal in Stellenbosch (08:30 tot 13:00). ’n Maksimum van 300 mense kan geakkommodeer word. Personeel sal hulp met registrasie verskaf.

    Wie is genooi?

    • Almal bo 50 jaar of ouer wie nog nie die eerste dose van die inenting ontvang het nie (insluitend plaaswerkers).
    • Almal 60 jaar of ouers wie nog nie die eerste dose van die inenting ontvang het nie.
    • Korrektiewe dienste beamptes.

    Vir meer inligting, kontak 021 808 6109.

    Langeberg: Montagu Clinic (09:00 tot 14:00). ’n Maksimum van 450 mens kan geakkommodeer word. Personeel sal hulp met registrasie verskaf.

    Die volgende is welkom:

    • Mense 50 jaar of ouer wie nog nie die eerste dose van die inenting ontvang het nie.
    • Mense 60 jaar of ouer wat geregistreer het, maar wat nog wag vir die eerste dose van die inenting.  

    Vir meer inligting, kontak 023 614 8200.

    Meer oor:  Stellenbosch  |  Inentings  |  Covid-19  |  Inentingsentrum
    MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

    Kontak Paarl Post Kontak ons
    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.