Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Paarl Post
So pas in: ses sterf in Chicago-brand
'n Brand het op Vrydagoggend 29 Mei by die Kudu-wo


'n Dodelike brand by die Kudu woonstelle in Chicago het vanoggend (29 Mei) die lewens van ses mense - twee mans, 'n vrou en drie kinders - geëis. 

Die Drakenstein-brandweer het intussen die brand geblus. Teen die tyd van publikasie is dit onduidelik hoeveel mense beseer en dakloos gelaat is.

Die brand wat omstreeks 9:00 uitgebreek het, het versprei na naby geleë opslaan huise. Die polisie se forensiese eenheid is tans besig met 'n ondersoek om die oorsaak van die brand vas te stel.

Paarl Post verneem dat die brandweer nie dadelik gekontak is toe die brand ontstaan het nie. Die inwoners het glo video-opnames geneem met die verwagte dat iemand anders reeds die nooddienste gekontak het. Ander het in skok toegekyk hoe die brand verder verwoesting saai het.

Let wel: Hierdie berig is opdateer om die nuutste verwikkelinge aan te bring. 

Meer oor:  Ramp  |  Paarl  |  Brand  |  Chicago
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.