Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Paarl Post
Wynmaker sterf in dubbele tragedie
Hein Hesebeck

’n Bekende Paarlse wynmaker het gisteraand na bewering eers sy vrou geskiet waarna hy die vuurwapen op homself gerig het.

Dié dubbele tragedie het Dinsdag­aand op die Paardeberg-plaas gebeur waar Hein Hesebeck en sy vrou, Anneline, gewoon het.

Die voorval het die aand voor Hein se 62ste verjaars­dag plaasgevind.

Kapt. Louise du Plessis, ’n woord­voerder van die Paarl-polisie, het by navraag gesê polisiebeamptes en lede van die Agter-Paarl-plaaswag is om­streeks 19:50 na die plaas ontbied nadat ’n familielid glo op die liggame afgekom het. “Die vrou (57) is in die leefvertrek gevind en die man (61) in die slaapkamer.”

Du Plessis het gesê volgens die voor­lopige ondersoek het mense in die om­gewing glo vroeër die dag skote gehoor, maar aangeneem dit is van buurplase. Geen misdaad word vermoed nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.