Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Zelda gesels oor tyd saam met Madiba
By die geleentheid was (van links) Catherine Warr, Joline Norman, Zelda la Grange, Marisa Koorts, Celeste le Roux, Corne Gersbach en Jacorine Booyens. FOTO: Desirée Rorke

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood toe op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het. Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê. En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het. “Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly. “Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.

Sy verduidelik: “Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk. “Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hulle werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.” Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie.

“Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê. Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie.”

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense. “Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid. Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek. “Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”.

La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela. Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê. En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het.

“Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly.

“Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisiekommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.

Sy verduidelik: “Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets saam met hom gevat nie, sê sy. Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk. “Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hul werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.” Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie. “Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê. Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy. Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense.

“Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid.

Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek. “Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”. La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela. Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood toe op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand. “Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê.

En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het. “Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly. “Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel. “Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.Sy verduidelik: “Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik, ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk.

“Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hulle werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.” Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie.

“Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê.

Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy.

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense. “Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid. Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek.

“Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”.

La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela.

Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood toe op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê.

En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het.

“Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly.

“Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.

Sy verduidelik: “Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk.

“Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hulle werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.”

Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie.

“Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê.

Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy.

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense. “Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid.

Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek.

“Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”.

La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela.

Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood toe op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê.

En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het. “Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly. “Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange. Sy verduidelik: “Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk. “Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hulle werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.”

Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer. En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie. “Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê. Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy.

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense. “Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid. Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek. “Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”. La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela. Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood toe op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê.

En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het.

“Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly.

“Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.

Sy verduidelik: “Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kastei het oor die vermiste badproduk.

“Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hulle werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.”

Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie. “Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê.

Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy.

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense.

“Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid.

Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek.

“Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”.

La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela. Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood toe op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê.

En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het.

“Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly.

“Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.

Sy verduidelik:

“Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik, ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk.

“Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hulle werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.”

Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie. “Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê.

Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy.

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense.

“Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid.

Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek.

“Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”.

La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela.

Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika.

Van al die lewenslesse wat Zelda la Grange by die ontslape oud-president Nelson Mandela geleer het, was dié van respek, eerlikheid en integriteit veral blywend.

La Grange het 19 jaar lank vir Mandela in verskeie hoedanighede gewerk tot sy dood op 5 Desember 2013.

Sy het vroue van oor die noordelike voorstede heen verlede Vrydag toegespreek oor haar ervaringe oor amper twee dekades wat sy saam met dié ikoon gewerk het.

Die vrouedag-geleentheid was deur die plaaslike prokureurs De Klerk en Van Gend by Nitida-wyne aangebied ter viering van Vrouemaand.

“Die manier waarop jy enige mens benader sal bepaal hoe die persoon jou sal behandel,” het Madiba altyd gesê.

En dit was juis die benadering tot mense wat Mandela so suksesvol as staatsman gemaak het.

“Hy het almal om hom respekteer en sy integriteit en eerbaarheid was onmiskenbaar,” sê sy.

Dis veral die staaltjie oor ’n nietige gebeurtenis op een oorsese besoek wat haar altyd sal bybly.

“Madiba het my een laataand erg ontsteld uit sy hotelkamer geskakel en beveel om dadelik die destydse polisie-kommissaris, Jackie Selebi, in Suid-Afrika te skakel.

“Hy het opgelet dat daar ’n koekie seep uit sy badkamer weg was, wat heel moontlik deur een van sy persoonlike sekerheidspersoneellede gesteel is,” vertel La Grange.

Sy verduidelik:

“Madiba het altyd sy eie toiletbenodighede gepak en gebruik, ten spyte van die feit dat die hotelle waar hy tuisgegaan het, altyd seker gemaak het dat daar ’n volle reeks van net die beste ontwerpersprodukte in sy badkamer vir hom uitgestal is.

Hy het dit egter nooit gebruik of enigiets, saam met hom gevat nie, sê sy.

Op die betrokke aand moes La Grange self inderhaas as “getuie” optree toe Madiba sy personeel ingeroep en kasty het oor die vermiste badproduk.

“Hy het dit aan hulle duidelik gemaak dat almal hul werk kwyt sou wees as die item nie teen die einde van die volgende dag terug geplaas word in die badkamer nie.”

Nodeloos om te sê, het die verlore sepie vinnig sy pad teruggevind na Madiba se badkamer.

En wanneer hy die hotel na sy besoek verlaat het, het hy nooit nagelaat om die bestuur te bedank vir die luukse produkte nie. “Baie dankie vir u gasvryheid, maar ek het my eie goed saamgebring,” het hy altyd gesê.

Vir Mandela was daar nie ’n grys gebied as dit kom by eerlikheid nie, sê sy.

Madiba het vas daaraan geglo dat dit makliker is om jouself te verander, eerder as ander mense.

“Hy het altyd gesê dat ons ’n gebroke samelewing kan verander deur ons eie gedrag te verander.”

La Grange beskryf Nelson Mandela as ’n komplekse, hardkoppige, maar baie lojale persoonlikheid.

Ook die manier waarop hy sy eggenote, Graca Machel, behandel het, het boekdele gespreek.

“Hy het haar met die hoogste respek en bewondering behandel en in 19 jaar het ek nie een keer die teendeel gesien nie. Saam met haar was hy werklik gelukkig”.

La Grange het in Junie 2014 haar memoires “Good Morning, Mr Mandela” laat publiseer waarin sy vertel van haar lewe saam met Mandela.

Die boek is in Desember van dieselfde jaar aangewys as 2014 se topverkoper in Suid-Afrika

Kontak TygerBurger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.