Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Excelsior pronk in Afrikaans

Hoërskool Excelsior se slaagsyfer vir matrieks van 2018 is 96,3%.

Die skool het ’n merietetoekenning ontvang vir uitstekende prestasie in Afrikaans-Huistaal van die Wes-Kaapse onderwysdepartment (WKOD) by premier Helen Zille se woning, Leeuwenhof..

“Dit is voorwaar ’n prestasie om op trots te wees, want daar word teen al die bekende skole in die Wes-Kaap meegeding. Excelsior bou voort op sy buitengewone akademiese rekord van veral die afgelope sewe jaar. Minister Debbie Schäfer het beklemtoon dat onderwys van ’n hoë kwaliteit die basis is van ’n suksesvolle samelewing. “Excelsior kan trots wees op sulke talentvolle leerders.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak TygerBurger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.