Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Konsert ’n hoogtepunt vir Alta se kliënte

Die Alta du Toit-nasorgsentrum se jaarlikse Groot Charity-konsert is verlede week in die Bellville-burgersentrum gehou.

By die konsert het gevestigde kunstenaars soos Kurt Darren en Snotkop gratis opgetree. Elkeen tree ook saam met van die kliënte van die sentrum op en almal oefen vir weke vooraf saam.

Vir baie van die kliënte is die sangers hul grootste helde en hulle sien dwarsdeur die jaar uit na die groot aand.

Vanjaar se bekendes het Hugo Nieuwoudt, Nadia Louw, Pieter Smith, Leah, Adam, Desmond Wells, Dowwe Dolla, Pedro Kruger en Therese Bam ingesluit.

Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak TygerBurger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.