Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Pastoor agter tralies vir verkragting

’n Pastoor (39) van Brackenfell is op 3 April in hegtenis geneem nadat ’n saak van verkragting by die Brackenfell-polisiestasie teen hom aanhangig gemaak is.

Betroubare bronne het bevestig dat die slagoffer, ’n minderjarige meisie van 12 jaar, die man se eie dogter is.

Volgens kapt. Erica Crous, polisiewoordvoerder, is die verdagte aangehou tot 5 April toe hy in die hof verskyn het.

“Die polisie het die borg suksesvol teengestaan en die verdagte sal in aanhouding bly tot sy volgende hofverskyning by die Blue Downs-hof aan die einde van die maand.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak TygerBurger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.