Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Talle neem deel aan Oppie tong af-kompetisie

Leerders van sowat 50 skole van oor die provinsie heen, het by die onlangse Oppie tong af-redenaarskompetisie, wat by die Laerskool Brackenfell gehou is, deelgeneem. TygerBurger kon plaaslike leerders van die laerskole Gene Louw, Durbanville, Mikro, De Kuilen en Brackenfell opspoor, maar daar was ook verskeie hoërskole verteenwoordig, soos Stellenberg en Brackenfell. Michelle Linnert het die foto’s geneem voordat die leerders in hul onderskeie grade deelgeneem het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak TygerBurger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.