Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport 15 Augustus 2018 06:01

Michael Toll from Bellville is ready and raring to go full tilt at the World Masters Athletics Championships in Malaga, Spain, from 4 to 16 September.

Sport 15 Augustus 2018 06:01

Five soccer teams from Cape Town are in action this weekend when the competition in the National Football Division (NFD) kicks off. The teams are Milano United from Grassy Park, Cape Umoya United from Cape Town, Ubuntu Cape Town (formerly known as FC

Sport 15 Augustus 2018 06:01

Twaalf skole se o. 19-rugbyspanne spook op Woensdag 29 Augustus sake uit in King Cars en TygerBurger se jaarlikse sewestoernooi.

Sport 15 Augustus 2018 06:00

Die skolerugbyseisoen bou tans op na ’n hoogtepunt en ’n paar taai interskole-kragmetings is die komende Saterdag op die spyskaart in die voorlaaste reeks ligawedstryde.

Sport 15 Augustus 2018 06:00

Droewige naweek vir T’berg

In wat maar in die meeste gevalle ’n droewige naweek vir die Tygerbergstreek se Superliga-rugbyspanne was, het Unie-Milnerton die beste van die plaaslike spanne gevaar in die A-afdeling.

Sport 15 Augustus 2018 06:00
Sport 08 Augustus 2018 06:02

Benni McCarthy, coach of Cape Town City, says they are playing and winning one game at a time in their quest to win trophies this season. The Capetonians dispatched Supersport United on Saturday by 2-0 and are now waiting to continue this winning str

Sport 08 Augustus 2018 06:01

The Killarney organisers will break with tradition when they stage the sixth round of the Power Series on National Women’s Day, tomorrow. And if the incredible crash-and-burn action is anywhere near the tempo achieved at last month’s meeting, spectat

Sport 08 Augustus 2018 06:01

Durbanville-Bellville en Brackenfell bly steeds op die wenpad in die topafdeling van die WP se Superliga-rugbykompetisie.

Sport 08 Augustus 2018 06:00

Brackenfell se vierde agtereenvolgende oorwinning oor Hugenote, wegholseges vir D.F. Malan en Bellville-Suid, en ’n geskiedkundige oorwinning vir Melkbosstrand, was opvallende kenmerke van die afgelope naweek se o.19A-skolerugbywedstryde.

Sport 01 Augustus 2018 06:02
Sport 01 Augustus 2018 06:02

Terwyl Belhar nog soek na sy eerste oorwinning in die huidige Superliga-rugbyseisoen in die WP, het die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) intussen wel sy eerste segeproesel gekry in die jongste reeks wedstryde in die A-afdeling.

Sport 01 Augustus 2018 06:01

Luan Franco Mostert (8) is pas gekroon as vanjaar se Suid-Afrikaanse Micro Rok-kampioen toe hy ’n eerste plek in Port Elizabeth losgejaag het.

Sport 01 Augustus 2018 06:01

Deur voor vas te vat en munt te slaan uit die teenstander se foute, het die o.19A-rugbyspan van J.G. Meiring die afgelope Saterdag vir President ’n goeie drag slae toegedien in hul interskole-kragmeting in Goodwood.

Sport 01 Augustus 2018 06:00

Dominique D’Oliveira from Bellville made the podium in all three disciplines during the first ever Obstacle Course South African Championships held recently in KwaZulu-Natal. D’Oliveira won the individual sprint (gold), the team sprint (gold) and eli

Sport 01 Augustus 2018 06:00
Sport 01 Augustus 2018 06:00

Submit your sporting achievements to the TygerBurger sport star of the month competition open to high school learners.

Sport 01 Augustus 2018 06:00

Die 50ste seweman-rugbytoernooi vir skole se o.19-spanne vind op Saterdag 1 September plaas by die Hoërskool D.F. Malan. Skole kan ’n e-pos stuur na sarelburger@telkomsa.net of 083 618 2655 of 021 939 7318 skakel.

Sport 25 Julie 2018 06:02

Stellenberg se goeie oorwinning oor die Seunskool Rondebosch, asook klinkklare seges vir Durbanville, HS Bellville en HS Tygerberg was opvallende kenmerke van die afgelope naweek se o.19A-skolerugbywedstryde.

Sport 25 Julie 2018 06:02

GolfRSA Elite Squad player Kaylah Williams from the Bellville Golf Club turned a disappointing start into a memorable international debut when she fired a trio of birdies over the closing holes in the Junior Open Championship in Scotland last week.

Laai Meer
Kontak TygerBurger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.