Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
UD-Express
VLV Despatch hou eerste vergadering

VALENTYNSDAG is om die draai en die Vrouelandbou-vereniging Despatch gaan vanaand tydens hul eerste vergadering van die jaar meer hoor oor idees vir dié dag.

Die gasspreker is Nelmari Oosthuysen, eienaar van Peace of Art in die Baai en sy gaan ’n demonstrasie hou met die tema: Valentynsdag.

Die vergadering is by NGK Eendrag-kerksaal (Glaskerk) vanaand om 18:00.

  • Vir meer inligting of om bywoning te bevestig bel Lynette Martin 082 566 3539 of Suzette Schoeman 083 301 7413.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak UD Express Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.