Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Derby: Skouspel van sporttalent

DIE afgelope naweek se derby tussen die Goudveld-Hoërskool en Welkom-Gimnasium het vir albei skole sukses gebring.

Die eerste rugbyspan van Gimnasium het sy eweknie met 66-6 getroef. Van die ander uitslae is soos volg:

Rugby

) Die tweede spanne: Gimnasium wen met 38-0

) Die derde spanne: Goudveld wen met 36-0

) o.16A: Gimnasium wen met 15-13

) o.15A: Goudveld wen met 22-0

) o.14A: Goudveld wen

met 36-0

Netbal

) Die eerste spanne: Goudveld wen met 41-28

) Die tweede spanne: Goudveld wen met 13-25

) Die derde spanne: Gimnasium wen met 18-17

) Die vierde spanne: Gimnasium wen met 20-6

) o.15A: Goudveld wen met 30-3

) o.15B: Goudveld wen met 15-1

) o.15C: Gimnasium wen met 19-16

) o.14A: Goudveld wen met 20-13

) o.14B: Goudveld wen met 29-10

) o.14C: Goudveld wen met 33-3

Hokkie

) Die eerste spanne: speel 1-1 gelykop

) Die tweede spanne: Goudveld wen met 1-0

) Die derde spanne: Goudveld wen met 3-0

) o.16A: speel 0-0 gelykop

) o.16B: Gimnasium wen met 2-0

) o.14A: Goudveld wen met 4-0

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.