Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Almal welkom by klub

Die Goudveldse blom- en tuinbouklub hou Woensdag (13/02) om 09:30 vir 10:00 sy maand­vergadering by die Alma-kwekery in Welkom.

Dit beloof om ’n baie interessante byeenkoms te wees, met raad en produkte vir plaagbeheer in die tuin.

Ledegeld vir die jaar is R180 en aansluitingsvorms sal beskikbaar wees.

Gaste kan die byeenkoms teen R50 per persoon bywoon.

Rig navrae aan Eleen Fourie, voor­sitter, deur 079-415-4245 te skakel.

Elke ver­gadering word afgesluit met eet- en drinkgoed wat geniet word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.