Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bejaardes só gehelp

Die welsynsorganisasie Helpende Hand doen ’n beroep op kerke, families, bure, tehuise en die publiek om seker te maak dat bejaardes medies versorg word, genoeg kos het en nie vereensaam in die inperkingstyd nie.

Hannes Noëth, uitvoerende direkteur van die organisasie, versoek kerke om ’n lys van hul bejaardes, veral dié wat nie in tehuise is nie, op te stel en seker te maak dat hulle versorg word.

Indien iemand van ’n bejaarde bewus is wat hulp benodig of self ’n bejaarde is wat hulp benodig, kan hulle dringend Solidariteit Helpende Hand se maatskaplike hulplyn by 012-111-8365 of 063-408-7887 skakel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.