Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Beroepsdag môre by skool

Meer as 25 instansies neem Vrydag (21/04) aan vanjaar se beroepsdag by die Goudveld-Hoërskool deel.

Alle belangstellendes, veral gr. 9- tot gr. 12-leerlinge, is welkom om dit by te woon.

Van die instansies wat gaan deelneem, is die Universiteit van die Vrystaat (UV), Overseas Visitors Club, Boston College, Centurion-akademie, CS Electrical Training, ETA College, Food and Beverage Institute, Vrystaatse Instituut van Argitekte, Grootfontein-kollege, Noordwes-Universiteit (NWU), Technical and Voca­tional Education and Training (TVET) College, Universiteit van Pretoria (UP), ER24, Westline Aviation, Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) en die Sonette-skoonheid-akademie.

Die SAPD se K9-eenheid van Pretoria gaan ook ’n hondevertoning lewer.

Die verrigtinge begin om 08:00 en duur tot 13:00. Toegang is gratis.

Daar sal kosstalletjies en ’n snoepie wees.

Bel André Zietsman by 082-699-4770 of by 057-353-7188.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.