Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Biltongfees weer om die draai

Die jaarlikse biltongfees en basaar van die NG Moederkerk in Riebeeckstad word op Saterdag 2 Junie aan­gebied.

Die fees sal om 10:00 begin, en beloof om voorsiening vir oud en jonk te maak.

’n Verskeidenheid eetgoed en vermaak sal gebied word.

Almal word genooi om die geleentheid by te woon.

Fontainebleau sal op Sondag 3 Junie by die kerk optree as deel van die naweek se verrig­tinge.

Skakel 057-388-2697 of bel dr. Ben Joubert by 082-921-0348 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.