Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Boere verenig teen geweld
Perderuiters voor in die optog teen plaasgeweld
Perderuiters voor in die optog teen plaasgeweld Saterdag (05/09) in Welkom.Foto’s: Marti Will
Van die boere en hul familielede wat aan die optog deelgeneem het, bid hier nadat Chris Zeeman van Ventersburg ’n kort toespraak gelewer het.
Van die boere en hul familielede wat aan die optog deelgeneem het, bid hier nadat Chris Zeeman van Ventersburg ’n kort toespraak gelewer het.
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Perderuiters voor in die optog teen plaasgeweld Saterdag (05/09) in Welkom.Foto’s: Marti Will
Van die boere en hul familielede wat aan die optog deelgeneem het, bid hier nadat Chris Zeeman van Ventersburg ’n kort toespraak gelewer het.
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde
Boere teen Plaasaanvalle en Plaasmoorde

GROOT foto album ingevoeg

Honderde boere, hul eggenote, kinders, vriende en familie van talle Goudveldse boereverenigings het Saterdag (05/09) hul stem teen plaasgeweld laat hoor.

Boere van Winburg, Theunissen, Hennenman, Ventersburg, Virginia, Welkom, Odendaalsrus en Allanridge het die optog ondersteun wat deels gereël is om motorfietsryers te bedank vir hul steun ’n week vantevore.

Volgens Chris Zeeman, een van die organiseerders, het 146 voertuie, 22 motorfietse, 5 perde en minstens 500 mense by die eindpunt by Welkom se Noordwes-stadion byeengekom.

Hy sê Saterdag het ondersteuners in 17 lande oor die wêreld heen hul stem teen plaasgeweld laat hoor.

Die TLU SA en Vrystaat Landbou het voor die optog hul ondersteuning bevestig.

Boere en ander optog­gangers het standpunt ingeneem teen die mees onlangse vlaag van geweldsmisdade teen boere, hul gesinne en werkers.

Zeeman sê boere hoop die optog sal help om bewus­making te skep by die regering dat plaasaanvalle, plaasmoorde, veediefstal en die opsetlike afbrand van weiding moet stop.

Deelnemers aan die Move One Million-optog, wat ook die naweek plaasgevind het, het ten tyde van die boere se optog op sypaadjies gestaan en vlae met die naam van dié protes­optrede geswaai om die boere te ondersteun.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.