Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bybelkennis met kursus opgeskerp

Die Lewende Water-bediening by Milnerweg 60, Seemeeupark, bied weer ’n reeks kursusse oor basiese Bybelonderrig aan.

Onderwerpe soos “Ken jou Bybel”, “Die kennis van die godheid” en “Die mens se posisie in Christus” sal aangeraak word.

Die sessies word ná ure aangebied en neem een uur per week in beslag.

Die kursusse is gratis indien mense hulle tot die kursus verbind en sessies gereeld bywoon.

Bel past. Corrie van Dalen by 082-968-1113 vir meer inligting oor die kursus en om besprekings te doen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.