Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Clivias beskou
06 September 2018

Die Noord-Vrystaatse clivia-skou vind Saterdag (08/09) en Sondag (09/09) in die Torontosaal op die hoek van Badenhorst- en Langenhovenstraat plaas.

Dit duur Saterdag van 08:00 tot 16:00, en Sondag van 09:00 tot 13:00. ’n Teetuin sal beskikbaar wees. Toegang kos R10, maar is gratis vir leerlinge.

Bel Ben Nel by 082-282-1960 of Jan Schmidt by 083-407-5563.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.