Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Cliviaskou nie net vir kyk nie

Wye belangstelling heers vir die negende jaarlikse Noord-Vrystaatse Cliviaskou in Welkom.

Die skou word op 14 en 15 September in die Torontosaal in Jan Cellierspark, Welkom, gehou.Uitsonderlike clivias sal ook te koop wees.

Skougangers sal Saterdag (14/09) van 08:00 tot 16:00 en Sondag (15/09) van 09:00 tot 13:00 na dié plante kan kyk. Toegang is R10 vir volwassenes en gratis vir skoolgaande kinders.

Daar is ook ’n teetuin.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.