Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dankie vir harde werk

Imelda Hamman, kaptein van die Goudveld-Hoërskool se eerste hokkiespan:

Derby 2019, die hoogtepunt van elke Goutie se jaar.

Eerstens wil ek ons Hemelse Vader dank vir die talente wat hy vir elke leerling gegee het.

Mag elkeen van julle Saterdag net jul beste gee en – die heel belangrikste – dit geniet.

Aan my afrigters en span: Dankie vir ’n onvergeetlike jaar van harde werk.

Sterkte aan elke speler, en onthou: Vir die Here, vir die Gouties, vir mekaar.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.