Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Derby ’n hoogtepunt op Welkom-kalender

Johan Slabbert, skoolhoof van Welkom­Gimnasium:

In Welkom-Gimnasium se 66ste bestaansjaar vind die 57ste derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas.

Die derby is – en bly – die heel grootste gebeurtenis op Welkom se gemeenskapskalender.

Dié geleentheid word deur elke afrigter, ouer en leerling as die hoogtepunt van die wintersportprogram beskou, en op hierdie dag sal elke span om ’n oorwinning tot die bitter einde meeding.

I hope that this year’s derby will be characte­rised by healthy sportsmanship and that beautiful friendships will be forged.

May we be spared serious injuries and foul play.

It is also my wish that each matriculant will treasure the memories of this year’s Gimnasium-Goudveld derby.

Hiermee wil ons ook graag al die reünie-groepe by hul onderskeie alma maters welkom heet.

Mag die besoek mooi herinneringe laat herleef, en dié besoek aan Welkom en sy gemeenskap van besondere waarde wees.

Thank you very much to each sponsor, donor and supporter for your positive attitude and involvement with Gimnasium this year.

Another thank you to First National Bank for its involvement with the top two schools in the Goldfields.

’n Spesiale woord van dank ook aan elke afrigter by Gimnasium.

Jou onbaatsugtige opoffering van jou tyd langs die sportveld in belang van ons leerlinge word opreg waardeer.

Sterkte aan die Goudveld-Hoërskool se skoolhoof, Paul Sauer, die personeel en die reëlingskomitee met al die voorbereidings.

Ons sien met afwagting uit na ’n onvergeetlike dag.

Lastly, a message to each Gimmie: Don’t watch the clock, do what it does and keep going!

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.