Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gesinne weer gehelp

Die Sonskyn-projek in Welkom begin in 2019 met 50 gesinne wat hulp benodig.

Dit sluit 70 vroue, 70 mans, 50 kinders, 4 babas en 40 bejaardes in – ’n totaal van 194 mense.

“Die ander 50 gesinne het verhuis of werk gekry en is weer onafhanklik van die projek. Die projek gaan net 50 gesinne op ’n keer probeer help.

“In 2018 het die projek 100 gesinne gehelp, wat 320 mense ingesluit het. Dit was erg, maar die moeite werd. Al die lof en eer aan God,” sê Alet Viljoen, projekbestuurder.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.