Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Geskeides kry leiding deur kursus

’n Kursus wat die trauma aanpak wat voor, tydens en ná ’n egskeiding ervaar word, word eersdaags in Riebeeckstad aangebied.

Past. Wally Compton, wat ’n omgee­groep vir geskeides het, het besluit om dit aan te bied weens die gebrek aan hulp wat vir geskeides beskikbaar is.

Hy verduidelik dat dit ’n internasionaal-geakkrediteerde kursus is wat oor 13 weke aangebied word.

Dit word deur die NG kerk Erfdeel in Riebeeckstad gereël.

Die opening en bekendstellingsaand is op 7 April van 19:00 tot 21:00.

Sessies sal elke Dinsdagaand gehou word.

Bel die kerkantoor by 057-388-3186 (tussen 09:00 en 13:00) of Compton by 083-765-6621 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.