Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gholfdag ten bate van behoeftiges

Die Koppie Alleen Rapportryerskorps hou op Saterdag 17 November sy jaarlikse gholfdag ten bate van die Welriedal-jeugsorgsentrum in Riebeeckstad.

Dit vind by die Oppenheimer-gholfbaan in Welkom plaas en spelers kan van 07:30 tot 12:30 afslaan.

Die formaat is IPS.

Lede betaal R160, lede van ander klubs R180 en nie-lede R200. Groot pryse is op die spel en die korps loot ook ’n fiets van R3 000 uit.

Die trekking sal tydens die gholfdag gehou word. Lootjies kos R20 en is ook ten bate van die jeugsorgsentrum. Kaartjies vir die trekking is by Spar in Riebeeckstad en op die dag van die kompetisie op die baan beskikbaar. Bel Kallie van Niekerk by 083-262-0630.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.